fbpx

Testimonials

Home / Testimonials / Page 6

Weereens ‘n heerlike 2 weke in julle mooi woonstel. Kom jaarliks hierheen. Hierdie skoon, netjies woonsel met mooi see-uitsig is “great”. Dankie ook aan die bestuur en Princess vir netheid. Groete Hennie Kleynhans en familie.

Hennie Kleynhans, Seabrook 405

Thank you so much for hosting my family. They are beyond satisfied with your service and cant stop thanking me for booking them with Seabrook apartments. Keep it up. You’re amazing. Thanks to your account department for sending proof of payments and for your management as a whole for their communication. I will recommend y’all…

Tshepiso, Seabrook 402

We would like to thank you for our lovely stay at your establishment over the weekend. The room was neat and ambient and not to mention it being conducive to a family like us. We enjoyed ourselves immensely…

D Matome, Seabrook 205

Baie dankie vir ’n vakansie waar jy in skoon netjiese woonstelle kon bly. Die Seabrook woonstelle is inderdaad rolstoel vriendelik. Geen trappe wat dit moeilik maak vir ’n elektriese rolstoel nie. Selfs by die balkon is die trappie skuins sodat my man met gemak op die balkon kan sit en na ’n pragtige uitsig kan…

Judy Esterhuizen

Ek wil weereens net baie dankie se vir al die vriendelikheid en gasvryheid wat ons ervaar het met ons verblyf daar by julle. Ons waardeer julle ondersteuning en liefde ten opsigte van my dogter se omstandighede so baie en dit is goed om te weet daar is nog mense wat omgee. Dankie ook dat julle…

Karin Verhoeven

My family and I recently stayed over at your establishment for a week. I want to compliment all staff involved. It was really a lovely experience and we thoroughly enjoyed our time. The unit was clean, well fitted and easily accessible. Everyone was friendly and always had smiles on their faces – excellent! We will…

The Pietersen Family, Seabrook

Beplan alreeds ons volgende vakansie by Seabrook. Die week in Oktober 2013 was wonderlik. Stil skoon en ons het die braaiplek op die derde vloer VREESLIK geniet. Beplan reeds ons volgende vakansie by julle.

Die Etsebeth’s, Seabrook 212

Komplimente aan die eienaar. ‘n Lieflike, skoon woonstel met alles wat nodig is.

Corrie Strydom, Seabrook 405

Other Apartments at Seabrook

Apartment 605

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 504

Apartment 504

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 401

Apartment 401

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

Pin It on Pinterest