fbpx

Testimonials

Home / Testimonials / Page 6

The flat is so beautiful and every need a person could have is catered for. We would love to book 405 again. Special thanks to Princess who brightened the days with her smile and kept the flat looking great.

Chris and Sarah Nielsen, Seabrook 405

Baie geniet. Naby alles en die see uitsig is mooi.

Shelley Swart

Baie, baie aangenaam. Alles wat jy nodig het is daar. Die aankoms was baie professioneel. Baie goeie diens. Sal weer gebruik maak van die verblyf. Uitstekend.

Shelley Swart, Seabrook 405

Baie dankie vir die professionele diens van dag 1 wat ons navraag gedoen het, bespreking, aankoms en alles was regtig baie professioneel en goed georganiseerd. Ons vakansie was heerrrrlik – jammer ons kon net ’n week bly. Die woonstelle word goed instand gehou en pragtig skoongemaak. Dit was baie gerieflik binne loopafstand van alles en die uitsig baie mooi. Nogmaals dankie vir ’n heerlike vakansie met lekker herinneringe.

Magda Botha, Seabrook 105

Baie lekker, soos elke jaar by die see. Margate net baie stil, maar altyd lekker. Baie lekker verbblyf met die beste see uitsig

Seabrook 304

“Thanks for a great well-rested holiday.  It is a “beautiful” apartment with everything we needed and an AWESOME sea view.  All the staff is very helpful and friendly.  Also a huge thanks to Thandi for mopping and sweeping the apartment every morning, you are AMAZING.  Everything you needed is in walking distance.”

Krugersdorp

Thank you for a very well appointed accommodation. We were pleased with all the arrangements as per our bookings. We enjoyed the privileges of a lift in the complex, closeness to the beach and shopping centres and the security of the complex. The units were clean and neat. The braai facility was very well set, especially for a group like ours.

Udesh Rampersadh

Baie dankie vir ’n vakansie waar jy in skoon netjiese woonstelle kon bly. Die Seabrook woonstelle is inderdaad rolstoel vriendelik. Geen trappe wat dit moeilik maak vir ’n elektriese rolstoel nie. Selfs by die balkon is die trappie skuins sodat my man met gemak op die balkon kan sit en na ’n pragtige uitsig kan kyk. Die bestuur is baie professioneel en baie behulpsaam. Die hysbak is van groot waarde. Ons sal weer na Seabrook woonstelle gaan vir ’n gemaklike vakansie.

Judy Esterhuizen

Other Apartments at Seabrook

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 501

Apartment 501

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 101

Apartment 101

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 504

Apartment 504

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

Pin It on Pinterest