Testimonials

Home / Testimonials / Page 3

When it comes to your holiday accommodation experience, we want to ensure you received a world-class service.

We ask that you please take a minute to let us know if we met and hopefully exceeded your expectations by leaving us a recommendation on our Facebook page or by leaving a review on our Google listing page.

Your reviews and recommendations don’t only help us to know where to improve, but also help other potential customers know what they can look forward to experiencing when booking their next holiday with us!

Ek en my gesin wil net baie baie dankie sê vir die lekker vakansie, en vir die vriendelike diens wat ons ontvang het. Dit was (soos elke ander jaar) werklik baie lekker, en ons het darem bietjie gerus. Dankie vir die woonstel wat elke dag mooi skoon gemaak was. Die skoonmaak mensies is werklik net so vriendelik. Ek sal defnitief vroeg in Januarie / Februarie volgende jaar weer bespreek vir ons week daar.

Monica Homan

Baie dankie vir die pragtige woonstel … dit was so lekker om in so ‘n mooi woonstel te kon tuisgaan en al die vriendelike gesigte van die skoonmakers en sommer almal wat ons raakgeloop het. Julle is ‘tops’.

Marietjie Kruger

Absoluut heerlike naweek. Die woonstel kan nie beter geleë wees nie, met alles wat mens nodig mag kry binne loopafstand, en veilige parkering daarby.

Johan Smal, Seabrook 505

I just want to say thank you for the rental apartment. It was a really nice place and I will definitely use it again.

Crystal Pillay, Seabrook 505

Thank you for a very well appointed accommodation. We were pleased with all the arrangements as per our bookings. We enjoyed the privileges of a lift in the complex, closeness to the beach and shopping centres and the security of the complex. The units were clean and neat. The braai facility was very well set, especially for a group like ours.

Udesh Rampersadh

Aan Jan wil ons dankie sê vir die geleentheid om die woonstel te kon bespreek. Ons het dit regtig geniet. Die woonstel is regtig goed ingerig en het alles wat ’n mens nodig sal hê en is binne loop afstand van omtrent alles.

Die van der Merwe’s, Seabrook 505

Ek wil graag namens myself en my familie baie dankie sê vir die 10 dae daar in Seabrook. Die woonstel was pragtig met alles wat ‘n mens nodig het. My sus het gesê al wat daar kort is ‘n lang spieël. Hahaha. Ag ek wou sommer nog langer bly maar nou ja….. mens kan nie net vakansie hou nie. Weereens dankie vir julle.

Nandie Terblanche

Baie dankie vir die professionele diens van dag 1 wat ons navraag gedoen het, bespreking, aankoms en alles was regtig baie professioneel en goed georganiseerd. Ons vakansie was heerrrrlik – jammer ons kon net ’n week bly. Die woonstelle word goed instand gehou en pragtig skoongemaak. Dit was baie gerieflik binne loopafstand van alles en die uitsig baie mooi. Nogmaals dankie vir ’n heerlike vakansie met lekker herinneringe.

Magda Botha, Seabrook 105

Good day, I would like to say thank you for a warm welcome and warm stay at the Seabrook’s, we really, really enjoyed ourselves. Regardless of the weather we managed to have a memorable weekend. It is with such great pleasure to say that this weekend was going to be the 1st of our many weekends to come at the south coast. Thank you very much.

Hlengiwe Nxaba

Other Apartments at Seabrook

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 602

Apartment 602

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 606

Apartment 606

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 102

Apartment 102