fbpx

Testimonials

Home / Testimonials / Page 2

Thanks for a wonderful weekend at top class accommodation. I’ve worked in timeshare before and this is far better then most of there places. Flat 101 was the best . My family and I will most certainly return. Thanks

Chris Maree

Stunning views at Seabrook and home away from home

Kristy Kreusch, Seabrook 505

Wonderlike veblyf met die beste see uitsig, Puik diens dis hoekom ons elke jaar Seabrook toe gaan. Ons kids kan lekker strand toe loop en als is loopafstand. Net te lekker

Anonymous, Seabrook 304

Stunning apartment, beautiful views and a wonderful atmosphere. Was a very enjoyable holiday. Highly recommended.

Muhammed Khan, Seabrook 505

Goeiemore Jan Ek wil net BAIE BAIE DANKIE sê dat ons jou woonstel kon gebruik gedurende Januarie 2014, dit was pretty amazing (soos my tiener seun dit noem). Ons het regtig lekker en rustig gekuier, DANKIE.

Jacqueline Rudolph, Seabrook 505

Komplimente aan die eienaar. ‘n Lieflike, skoon woonstel met alles wat nodig is.

Corrie Strydom, Seabrook 405

Absoluut heerlike naweek. Die woonstel kan nie beter geleë wees nie, met alles wat mens nodig mag kry binne loopafstand, en veilige parkering daarby.

Johan Smal, Seabrook 505

Baie dankie vir die pragtige woonstel … dit was so lekker om in so ‘n mooi woonstel te kon tuisgaan en al die vriendelike gesigte van die skoonmakers en sommer almal wat ons raakgeloop het. Julle is ‘tops’.

Marietjie Kruger

Heerlik. Ons was 4 vriende wat gedurende die vakansie gekuier het. Die woonstel was perfek. Alles wat nodig is, is binne loopafstand.

Shelly Swart, Seabrook 212

Other Apartments at Seabrook

Apartment 205

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 606

Apartment 606

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 210

Apartment 210

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

Pin It on Pinterest