fbpx

Monica Homan

Home / Testimonials / Monica Homan

Ek en my gesin wil net baie baie dankie sê vir die lekker vakansie, en vir die vriendelike diens wat ons ontvang het.
Dit was (soos elke ander jaar) werklik baie lekker, en ons het darem bietjie gerus.
Dankie vir die woonstel wat elke dag mooi skoon gemaak was. Die skoonmaak mensies is werklik net so vriendelik.
Ek sal defnitief vroeg in Januarie / Februarie volgende jaar weer bespreek vir ons week daar.

Other Apartments at Seabrook

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 201

Apartment 201

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 503

Apartment 503

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 401

Apartment 401

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

Pin It on Pinterest