Magda Botha, Seabrook 105

Home / Testimonials / Magda Botha, Seabrook 105

Baie dankie vir die professionele diens van dag 1 wat ons navraag gedoen het, bespreking, aankoms en alles was regtig baie professioneel en goed georganiseerd. Ons vakansie was heerrrrlik – jammer ons kon net ’n week bly. Die woonstelle word goed instand gehou en pragtig skoongemaak. Dit was baie gerieflik binne loopafstand van alles en die uitsig baie mooi.
Nogmaals dankie vir ’n heerlike vakansie met lekker herinneringe.

Other Apartments at Seabrook

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 701

Apartment 701

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 602

Apartment 602

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 504

Apartment 504