Ek wil weereens net baie dankie se vir al die vriendelikheid en gasvryheid wat ons ervaar het met ons verblyf daar by julle. Ons waardeer julle ondersteuning en liefde ten opsigte van my dogter se omstandighede so baie en dit is goed om te weet daar is nog mense wat omgee. Dankie ook dat julle die betaling doen vir die dae wat ons moes vroeër terugkom. Ons kom met liefde weer daar kuier.