fbpx

Testimonials

Home / Testimonials

I just want to say thank you for the rental apartment. It was a really nice place and I will definitely use it again.

Crystal Pillay, Seabrook 505

Heerlik. Ons was 4 vriende wat gedurende die vakansie gekuier het. Die woonstel was perfek. Alles wat nodig is, is binne loopafstand.

Shelly Swart, Seabrook 212

Komplimente aan die eienaar. ‘n Lieflike, skoon woonstel met alles wat nodig is.

Corrie Strydom, Seabrook 405

Thank u very much,we had a fab weekend, place is absolutely beautiful, I would like to book 303 again for weekend 16/17/18 Nov 2012

Logie Moonsamy, Seabrook 303

Ek wil weereens net baie dankie se vir al die vriendelikheid en gasvryheid wat ons ervaar het met ons verblyf daar by julle. Ons waardeer julle ondersteuning en liefde ten opsigte van my dogter se omstandighede so baie en dit is goed om te weet daar is nog mense wat omgee. Dankie ook dat julle…

Karin Verhoeven

Hi Louise, Thanks again for a great holiday. Hopefully next time we can stay longer. Regards, Raymond Haycock

Raymond Haycock

We have recently had our 25th holiday at Seabrook Flats, and as always, it was perfect. Everything right at your doorstep, car safe in undercover parking, and a really nice flat with a wonderful view. The beach right across the road, so no driving to be done. Louise, Brenda and staff, THANK YOU.

Derek and Gale Vinnicombe, Seabrook 606

Baie dankie vir die professionele diens van dag 1 wat ons navraag gedoen het, bespreking, aankoms en alles was regtig baie professioneel en goed georganiseerd. Ons vakansie was heerrrrlik – jammer ons kon net ’n week bly. Die woonstelle word goed instand gehou en pragtig skoongemaak. Dit was baie gerieflik binne loopafstand van alles en…

Magda Botha, Seabrook 105

Baie lekker, soos elke jaar by die see. Margate net baie stil, maar altyd lekker. Baie lekker verbblyf met die beste see uitsig

Seabrook 304

Other Apartments at Seabrook

Margate Beach Accommodation, Seabrook unit 502

Apartment 502

Apartment 104

Apartment 202

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!

Pin It on Pinterest